Laura se stories.

‘Vertel my n storie van mense wat snaaks praat en mank stap.

Mense wat te hard lag en die vreemdste goed se.

Vertel my van jou lewe en jou travels en die keer toe jy nie kon slaap nie.

Ek mis daai stories. Ek mis daai mense.

Die lam lag en vreemd praat.

Ek hoop jou storie is nog opwinded?

Ek hoop jou storie hou jou nie wakker in die aand nie.’

_Laura Swart

probablypegasus.com

Advertisements