Louis liefde

Vir mama:
Hier sit ek, in my gunsteling gat in die muur, met wange¬†van spices, sugars en faraway sentiments. ‘A doubble espresso please’, ja hier sit ek en Louis.
(Nee, nie n dashing beau nie, well not in the flesh anyway. Dit is Armstrong. Ja die koffie is damn strong maar dis nie wat ek bedoel. Armstrong, Louis Armstrong.)
Louis_Armstrong_NYWTS_3
x
Advertisements